Newsletters

Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2019

Ons vier 20 jaar vol (trane) glimlag! Op 1 Februarie 1999 het ek my praktykdeur by Netcare Moot Hospitaal te 18de Laan in Rietfontein geopen. Ek was vir tien jaar daar werksaam, waarna ek verhuis het na die huidige perseel te 18de Laan 536 in Rietfontein.

Terugskouend staan een ding soos ‘n paal bo water – nie een werksdag is soos ‘n ander nie! Dit was 20 jaar van saam met die pasiënte lag en huil, oomblikke van gedeelde trane en vreugde. En altyd bevredigend.

Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2018

5 Feite aangaande die praktyk:

  • Alle rekeninge word namens u by u mediese fonds geëis.
  • Motiverings en kwotasies na mediese fondse is ‘n diens wat gratis gelewer word.
  • Geen koerierfooie word gehef vir die vervoer van gehoorapparate na en van die vervaardiger wanneer dit BINNE die waarborg tydperk gediens word nie.
  • Word deel van ons batteryklub en kry u sesde pakkie batterye GRATIS.
  • Parkeer binne die perseel en u motor is veilig.

Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2018

Baie welkom aan Jenny de Jager, die praktyk se nuwe sekretaresse vanaf Oktober 2017. Sy is verantwoordelik vir rekeninge en kommunikasie met mediese fondse. Skakel Jenny by die praktyk vir enige navrae of hulp met u rekeninge. E-posadres: accounts@gehoorindiemoot.co.za


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2017

It is important to insure your hearing instruments with your insurer in order to be covered against sudden water damage (from the bath, shower or swimming pool), fire, theft or other damage (such as the instruments being eaten by animals). Hearing instruments can be covered as part of your household content or under the ‘All Risks’ section. The ‘All Risks’ section is more expensive, but provides full cover for any eventuality outside your home. You will require your hearing instruments’ product name, model, serial numbers and replacement value. Please ask your audiologist to supply you with this information.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2016

It may sound too good to be true, but a student in America, Ethan Manuell recently discovered a simple method to extend the life of hearing aid batteries by 2-3 days. To activate a battery, the hearing aid user needs to remove a small sticker, which allows oxygen to mix with zinc-oxide inside the battery.


Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2015

It may sound too good to be true, but a student in America, Ethan Manuell recently discovered a simple method to extend the life of hearing aid batteries by 2-3 days. To activate a battery, the hearing aid user needs to remove a small sticker, which allows oxygen to mix with zinc-oxide inside the battery.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2015

Dit is ‘n nuwe jaar waarin nuwe produkte vrygestel word wat verbetering en vergemakliking van aanpassing by gehoorapparate impliseer. ‘n Volledige inligtings- en aanpassingsprogram vir gehoorapparaat gebruikers is opgestel en sluit in: Kontroles, programme, dratyd, leeftyd, batterye, hantering en skoonmaak van gehoorapparate. Vogprobleme, telefoongebruik, probleemoplossing, waarborge, diens, herstelle, versekering, asook wenke vir kommunikasie vir u geliefdes en uself, is hierby ingesluit. Stuur vir ons ‘n e-pos na rhornby@outlook.com waarin u ‘n kopie aanvra, en ons stuur dit elektronies vir u aan.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2014

Ear wax is a normal secretion in the outer ear, which helps to lubricate the ears and prevents dirt and germs from damaging them. But if you have a problem with excessive ear wax, this may affect your hearing.


Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2013

Almal van ons hoor van tyd tot tyd dat ons apparate ‘n fluitgeluid maak. Hierdie fluitgeluid is normaal en dit beteken dat u apparate in ‘n werkende toestand is, MAAR apparate is nie veronderstel om ‘nhoorbare fluitgeluid te maak sodra hulle op hul regte plek in die oor is nie.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2013

Ons kan nou vasstel waarom u duiselig is, balansprobleme ervaar of onvas op die voete voel en/of ‘n illusie van beweging met of sonder naarheid ondervind. Video nistagmografie asook balansplaat toetsing word nou by die praktyk deur Alida Naude en Debbie Prinsloo (oudioloë) uitgevoer.


Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2012

Medication that may cause loss of hearing and/or dizziness (ototoxic medication) Ototoxic literally means poisoning of the ear. Prescribed and over-the-counter medications may be ototoxic.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2012

In South Africa an estimated 17 babies are born with a significant permanent hearing loss in both ears every day. This estimate is even higher if temporary hearing loss, hearing loss only in one ear, or mild hearing loss is included.


Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2011

Die praktyk in 18de Laan 536 in Rietfontein was voorheen ‘n woning op ‘n kleinhoewe wat meer as 100 jaar oud is. Die kaggels en brandglas by die voordeur is nog die oorspronklike items. Ongelukkig het vorige eienaars die houtvloere en staalplafonne verwyder.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2011

Die praktyk is op 1 Maart twaalf jaar oud. Ons praktiseer alreeds vir 1 jaar vanuit ons nuwe perseel (18de Laan 536, Rietfontein) asook oorkant die Life Eugene Marias Hospitaal. Parkeing is beskikbaar vir pasiênte by albei praktyke.


Nuusbrief / Newsletter – No 2 van/of 2010

Die praktyk by die Netcare Moot Hospitaal het op 1 Februarie 2010 na 18de Laan 536 in Rietfontein verhuis. Parkering is op die sypaadjie of binne die terrain beskikbaar. Bel ons gerus indien jy voor die groen hek staan en binne wil parkeer, ons sal oopmaak.


Nuusbrief / Newsletter – No 1 van/of 2010

Die praktyk by die Netcare Moot Hospitaal het op 1 Februarie 2010 na 18de Laan 536 in Rietfontein verhuis. Die nuwe praktyk is geleë in die Casa Carmen meenthuiskompleks, die tweede erf vanaf die hoek van Swemmerstraat & 18de Laan, dus net suid van die Moot hospitaal. Parkering is beskikbaar op die sypaadjie of binne die terrein. Bel ons gerus indien jy voor die groen hek staan en binne wil parkeer, ons sal oopmaak.


Nuusbrief / Newsletter – Somer van / Summer of 2008/2009

  • Die Netcare Moot Hospitaal praktyk bestaan sedert 1999 en die praktyk by Life Eugene Marais het in Januarie 2007 geopen.
  • Ons sekeretaresses is Erica Posthuma en Wanda van der Walt. Rozelle Roets en Nerina Janse van Vuuren werk saam met my in die oudiologie span.
  • Herstel van apparate en aankoop van batterye moet asseblief by die Netcare Moot Hospitaal praktyk geskied.